'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

Bernard Levine

$3.99

  • Description
  • Author
  • Info
  • Reviews

Description

Jy sal daarvan hou om te lees oor
Hoe om 30 nommers op die roulette tafel te dek deur net 5 chips te gebruik.
Hoe om enige lied op die kitaar of klavier met net 3 akkoorde te speel.
Die wêreld se grootste kaart lees toertjie.
Hoe om jou bladmusiek vir honderde dollars te verkoop.
Wat is die waardie van jou Strokiesboek versameling?
Maatskappye wat jou sal betaal vir jou foto's op hulle produkte.
Engelse onderrig en ander aanlyn lesse om vir jou 'n tweede inkomste te gee.
Hoe sal jy daarvan hou om gratis draaiboeke van radioprogramme, TV, Flieks en opvoering waarvan jy hou, te kry?
Ontdek watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel gedruk.
Plus soveel meer!
Sluit by die pret aan!


Author

Bernard Levine:
Vir meer as 30 jaar het Bernard Levine inspirerende en romantiese woorde gepubliseer in groete kaartjies en plakkate, wat beide nasionaal as internasionaal gepubliseer is.
Bernard is die skrywer van verskeie boeke naamlik Awesome Love, Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed en Make Money Collecting Books, Get Free Celebrity Autographs en vele meer!
Sy mees populêrste gedigte is saamgevat in 'n versameling getiteld The Best of Bernard Levine.
Bernard bly saam met sy vrou, Chrissie, en kat, Whiskers, in sonnige Suid-Afrika 

Info

Reviews