Verhale van Hoop

Verhale van Hoop

Só help jy jou geliefde en jouself

Pieter van Zyl

$14.90

  • Description
  • Author
  • Info
  • Reviews

Description

Elkeen se pad saam met ’n geliefde wat aan ’n psigiese siekte ly, is uniek. Die roete is ongekaart en kronkel verby verrukking en verskrikking. Mense voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek vertel mense hoe hulle 'n geliede se psigiese siekte of hul eie - hanteer. Verder verskaf psigiaters en sielkundiges praktiese raad oor wat om te doen, ook as 'n situasie ondraaglik of gevaarlik raak. Selfdood het dikwels 'n lang aanloop en daar kan ingegryp word. In Suid-Afrika word weinig mense met 'n psigiese siekte professioneel ondersteun. Hulle is afhanklik van geliefdes se sorg. Hierdie boek wys hoe en gee nuwe hoop.


Author

Pieter van Zyl:
Pieter van Zyl het ’n honneursgraad in sielkunde en ’n graad in joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch. Hy is 'n senior verslaggewer met 'n spesiale belangstelling in psigiese gesondheid by Huisgenoot.

Info

Reviews